Hersiening van 1998 Witskrif ná 27-jaar: Belastingbetalers en Besighede Dra die Las
Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het op 23 Junie by ’n hoëvlakdialoog in Midrand die hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering bespreek. Die openbare kommentaarperiode sluit môre, 30 Junie 2025, en die hersiening word bemark as ’n poging om plaaslike regering te moderniseer. Maar vir belastingbetalers en besighede in […]